Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9936
Downloadable
Documents
Who's Who @
HOG Limpopo
Our
Merchandise
Calendar of
Events
Welkom by HOG Limpopo

Die pas van ons lewens dreig kort-kort om ons in te sluk. Elke aspek van ons elke dag se omswerwinge, verswelg ons met druk om by te hou, al byt ons soms net aan die buffer.

Die oomblik as jy as Harley Eienaar jou Harley uit sy parkeerplek trek, jou helmit, boots en leerbaadjie aantrek, val al die stres en spanning van ons gejaagde lewens van jou skouers af. Die kettings wat ons vasbind agter ons lessenaars word kettings wat ons almal verbind in n groep wat omgee, na mekaar kyk, saam lag en voluit lewe. Die oneweredige gebrul van jou Harley laat jou hart klop en jy is vry... die reuke van n mistige vallei, n nat bos, veldbrand of sommer net vars plaaslug, laat jou maag ruk en die alleentyd saam jou geliefde, of soms net jy alleen, is daardie ononderhandelbare kosbare tyd wat jy in stilte dink, bid en sommer net kan saamwees. Elke rit op jou Harley word n ongelooflike voorreg....

Kom gerus in, en beleef ons HOG Limpopo Chapter lewe in die Noorde van Suid-Afrika, saam met ons!

Events News & Highlights
SOCIAL
WHERE: PTG & TZN
Tzaneen en area se Socials vind plaas elke laaste Donderdag van elke maand na die 'lock down'.
17
Sep
2020
NUWE EXCO AANGEKONDIG
WHERE: Committee Meet
Aan die Nuwe EXCO 2020 en ons Komitee
10
May
2020
2020 HOG Limpopo Chapter Calender
WHERE: Committee Meet
Ons HOG Limpopo Chapter Kalender vir 2020 is in Lock Down tot verdere kennisgewing.
20
Jan
2020
View All Events
Events Feedback
Khaya Ndlovu Manor House Outride
WHERE: Hoedspruit
9 Lede en 1 Gas woon by - 6 Harleys
15
Mar
2020
Valentine One Nighter
WHERE: Graskop Hotel, Mpumalanga
27 lede en 1 gas woon by - 15 Harleys plus 2 voertuie
15
Feb
2020
2020 02 02 Pitch & Rides
WHERE: GT & Haenertsburg
Die Rocky Horror Show is bygewoon deur 14 van ons lede, 7 Harleys.
02
Feb
2020
AGM HOG Limpopo Chapter
WHERE: Polokwane Golf Klub, Polokwane
HOG Limpopo Chapter se Komitee vir 2020 & 2021 is vandag verkies deur 53 lede.
19
Jan
2020
View All Events
Get In Touch with Us

Contact us for more information:

To get in touch with HOG Limpopo, use the following contact details:

Marius Swanepoel (Director)

Mobile
+27 (0)82 466 3999
Email
[javascript protected email address]
Postal Address
P.O. Box 815,
Bendor Park,
Polokwane, 0713,
Limpopo Province,
South Africa
Our photos speak a thousand words!
Have a look at our Photo Gallery to witness the exciting and memorable times HOG Limpopo shares with its members.
View Gallery