Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9939
Events
2021 07 17 Polar Bear One Nighter
WHERE: Misty Mountain Lodge, Sabie
Steyn
17
Jul
2021

Hallo Lede,

Ons Kalender item vir Julie 2021 is gereel en reg vir uitrol!

Jou vriendelike uitnodiging as HOG Limpopo Chapter Lid, na ons Polar Bear One Nighter te Misty Mountain Lodge is na jou ge-epos!!

Sien uit na die RY - reelings sal nader aan die tyd deurgegee word.

Hoop jy kan saamkom vir ons lekker winter-kuier!

Harley-groete,

Benhardt Steyn

HOG Limpopo #9939

Director

Cell: +2782 469 6005

E-mail: benhardt@leacc.co.za