Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9939
Events
2021 03 21 Outride
WHERE: Iron Crown, Haenertsburg
Outride
21
Mar
2021

5 Harleys ry vanaf Polokwane -

Johann Liebenberg
Benhardt & Charme Steyn
Bennie Groenewald
Hilton & Cindy Scholtz
Christiaan Olivier & Yolande Cilliers

5 Harleys ry vanaf Tzaneen via Magoebaskloof -

Nico Peyper & Karin Coetzee
Pieter & Amanda Rautenbach
Gawie & Rozille Booysen
Pierre Welthagen
Helgard & Antonette de Villiers (gaste)
Darron & Lorette van Vuuren (gaste)

Arriveer ongeveer 10:30 in die Berg. Polokwane Harleys is 'n kort-kop na Tzaneen, by Iron Crown. Minute later sluit Chris Breytenbach vanaf Polokwane ook by die groep aan.
Tzaneen word vergesel deur 2 gaste en hul gades. Johann en Bennie verskoon hulself vroeer weens ander verpligtinge. Nogmaals baie dankie vir julle tyd om saam die groep te ry en te kuier vir n kort wyle. 20 persone het lekker saam gekuier en vertrek ongeveer 13:30 en rapporteer dat hul veilig tuis is. Baie dankie vir elkeen se teenwoordigheid by ons HOG Limpopo Chapter Outride aangebied deur Nico Peyper en Karin Coetzee - Baie dankie vir julle lekker reelings getref vir ons Chapter !!