Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9939
Events
2021 HOG Limpopo Chapter Calender
WHERE: Committee Meet
Ons HOG Limpopo Chapter Kalender vir 2021 is versend aan alle lede via epos!
28
Feb
2021

Ons HOG Limpopo Chapter Kalender vir 2021 is opgestel. Die finale kalender sal 'n naweek elke maand merk, waarin die Komitee nader aan die tyd gaan besluit wat die geleentheid gaan behels vir ons lede....ons sal egter gebind wees aan die regering se regulasies op daardie stadium maar sal dan kies tussen 'n Outride, One Nighter, Two Nighter of Mini Rally. Ons hou jou maandeliks op hoogte van ons opwindende HOG funksie spesiaal vir jou as lid!

Ons Kalender kan gevind word onder 'Downloadable Documents'