Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9939
Events
2021 SOCIALS
WHERE: PTG & TZN
Tzaneen en Polokwane Socials vind nou op dieselfde datums plaas, in die onderskeie areas.
02
Sep
2021

Tzaneen en Polokwane area se Socials vind plaas elke 3de week op 'n Donderdag, deur die loop van die jaar.

Jou uitnodiging sal deur Nico Peyper aan Lede gestuur word via WhatsApp. Nico se kontak nr is 0725275996 indien jy dit nie ontvang nie.

Polokwane en area se volgende Social reelings word deurgegee deur Benhardt, kontak nr 0824696005 indien jy nie ontvang nie.