Harley Owners Group Limpopo

HOG « Limpopo Chapter #9939
Events
Outride
WHERE: Pot 'n Plow, Magoebaskloof
Ons was 19 lede (11 fietse) met 4 gaste en soos altyd het ons heerlik saamgekuier en baie gelag!!
11
Oct
2015

Ons was 19 lede (11 fietse) met 4 gaste en soos altyd het ons heerlik saamgekuier en baie gelag!! áPrinses het vir die eerste keer weer saamgery in 3 maande EN WAS DIT NOU LEKKER om haar weer op volle vaart te ervaar!!?? áDankie vir almal wat tyd gemaak het vir nog 'n wonderlike ervaring.