Harley Owners Group Limpopo

HOG Limpopo Chapter #9939
Events
2021 09 10 Two Nighter, Kaapsehoop
WHERE: Angel's Mist, Kaapsehoop
Peyper
10
Sep
2021

Peyper en Rautenbach ry saam uit Tzaneen en ontmoet die Liebenbergs op Kaapsehoop Vrydagmiddag, vir 'n ontspanne naweek weg! Swanepoel arriveer Saterdag en die klomp kuier heerlik saam.

8 lede woon dus by, 4 Harleys.

Dankie Nico Peyper vir al jou reelings!